Beskrywing
Holderstebolder se PERSOONLIKE GROEI JOERNAAL bestaan uit 100+ bladsye.
Die doel van die joernaal is selfrefleksie en selfontdekking om selfliefde en persoonlike groei aan te moedig.
Dit is ‘n wonderlike hulpmiddel vir almal wat die beste weergawe van hulself wil wees.
Resensies
Daar is nog geen resensies nie