Beskrywing
Pragtige Kersfees vingerpoppe – Maria, Josef, skaapwagters, wyse manne en engel. Druk self uit. Ontvang ook instruksies hoe om ‘n bygaande poppekas vir die vingerpoppies te maak.
R30.00
Druk Maria, Josef, wysemanne, skaapwagters en engel vingerpoppe uit en kry instruksies van hoe om julle eie poppekas te maak.
Hierdie produk is ‘n elektroniese produk en word as ‘n download gegee.
Pragtige Kersfees vingerpoppe – Maria, Josef, skaapwagters, wyse manne en engel. Druk self uit. Ontvang ook instruksies hoe om ‘n bygaande poppekas vir die vingerpoppies te maak.
Resensies
Daar is nog geen resensies nie