Sale!

Holderstebolder PLAKKATE vir die klaskamer: TAAL (PDF formaat)

R80.00

Beskrywing

PLAKKATE PAKKET: TAAL

Die plakkate kan gebruik word vir Huistaal en/of EAT.

Die volgende plakkate is ingesluit in die pakket (die wat met * gemerk is, is ook in Engels):

*Antonieme/Teenoorgesteldes
*Sinonieme
*Homofone
*Homonieme
Intensiewe vorme
Klanke
Lettergrepe
Klankgrepe
*Leestekens
Skryftekens
*Klinkers
*Teenoorgestelde geslag
*Konsonante/Medeklinkers
Ontkenning
Samestellings
*Trappe van vergelyking
Verkleining
Meervoude
*Sinsoorte
Direkte rede
Indirekte rede

Resensies

Daar is nog geen resensies nie

Be the first to review “Holderstebolder PLAKKATE vir die klaskamer: TAAL (PDF formaat)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Gratis nuusbrief

Gaan na Kinderwerf-nuusbrief en kies die Kinderwerf opsie om in te teken op ons gratis algemene nuusbrief.