Boekie vir Oupa | Activity booklet for Grandpa (PDF formaat)

R60.00

kategorieë ,

Beskrywing

Oulike aktiwiteitsboekie om vir Oupa in te vul en te versier. Hierdie boekies sal enige oupa se hart laat smelt. Ontvang die boekie in PDF-formaat in Afrikaans en Engels.

WENKE:
  • Ons voorstel is om die boekie twee bladsye op een uit te druk en dan in die helfte te sny en vas te kram, dan maak julle ‘n A5-grootte boekie.
  • Druk bladsy 1 en 2 op kleurpapier om ‘n mooi voor en agterblad te maak.
  • Plak ‘n strook kleurvolle ‘washi tape’ oor die staples.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie

Be the first to review “Boekie vir Oupa | Activity booklet for Grandpa (PDF formaat)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Gratis nuusbrief

Gaan na Kinderwerf-nuusbrief en kies die Kinderwerf opsie om in te teken op ons gratis algemene nuusbrief.