Beskrywing
Oulike aktiwiteitsboekie om vir Mamma in te vul en te versier vir Moedersdag. Hierdie boekies sal enige ma se hart laat smelt. Ontvang die boekie in PDF-formaat in Afrikaans en Engels.
WENKE:
- Ons voorstel is om die boekie twee bladsye op een uit te druk en dan in die helfte te sny en vas te kram, dan maak julle ‘n A5-grootte boekie.
- Druk bladsy 1 en 2 op kleurpapier om ‘n mooi voor en agterblad te maak.
- Plak ‘n strook kleurvolle ‘washi tape’ oor die staples.
Resensies
Daar is nog geen resensies nie