Skakels

Afrikaanse volksliedjies

ATKV Die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging.

Biblionef en Donate-A-Book is nie-winsgewende organisasies wat afhanklik is van donasies van individue en organisasies. Besoek hulle webwerwe om uit te vind wat JY kan doen om boeke aan behoeftige kinders boeke te skenk en sodoende vir hulle ‘n geleentheid te gee om die wonderwêreld van lees te ontdek. Die boeke is in meeste van die amptelike landstale beskikbaar en word geskenk aan kinderorganisasies waar geen biblioteke bestaan nie.

Holderstebolder is ‘n bymekaarkomplek vir ieder en elk wat passievol is oor Afrikaans. Die doel van die webtuiste is om Afrikaans te bevorder en om die Suid-Afrikaanse kultuur te geniet en met ander te deel.

Kalahari.net is ‘n aanlyn winkel met honderde Afrikaanse titels.

LAPA-uitgewers (‘n akroniem vir ‘Lees Afrikaans Praat Afrikaans’) bied nie net ‘n wye verskeidenheid van boeke nie, maar streef ook daarna om hoë kwaliteit boeke teen bekostigbare pryse beskikbaar te stel.

Martie Preller, bekroonde skrywer van Babalela en natuurlik Kinderwerf se Loebi-leesreeks.

Storiewerf bied inligting oor kinder- en jeugboeke.

 

Gratis nuusbrief

Gaan na Kinderwerf-nuusbrief en kies die Kinderwerf opsie om in te teken op ons gratis algemene nuusbrief.