Beskrywing
LET WEL:
- Hierdie boekies is ook ingesluit in Holderstebolder se Gr. 3-7 HUISWERKHULP PAKKETTE.
- Die voorbeeld in die prentjie is vir Gr. 3.
Holderstebolder se Woord van die dag–werkboekies is ideaal vir hersiening en verryking.
Ontvang met aankope die volgende werkboekies van 100+ bladsye elk in PDF formaat in Afrikaans en Engels.
- Woord van die dag GRAAD 3
- Woord van die dag GRAAD 4
- Woord van die dag GRAAD 5
- Woord van die dag GRAAD 6
- Woord van die dag GRAAD 7
Resensies
Daar is nog geen resensies nie