Beskrywing
Die pakket bestaan uit 14 werskaarte om fyn motoriese ontwikkeling te bevorder. Druk uit en laat jou kind speel-speel leer. ‘n Heerlike manier om besige handjies bedrywig te hou terwyl hulle iets leer. Fyn motoriese vaardighede is belangrik vir skryf, knip en nog heelwat ander skoolgereedheids-faktore.
Resensies
Daar is nog geen resensies nie