Volledige leespakket pdf formaat

(1 klient resensie)

R350.00

Al Kinderwerf se fantastiese leesprodukte in een pakket! (Vlak 1, Vlak 2 en (lees)plakkate)

Sukkel jou Graad 1, 2 of 3 kind met lees? Is jy moedeloos en weet nie hoe om jou kind te help nie? Of wil jy seker maak dat jou kind Graad R kind nie volgende jaar sukkel nie?

Kinderwerf is hier om jou by te staan! Met hierdie unieke produk bemagtig ons ouers om hulle kinders te help. Ons glo daarin dat indien jy as ouer die nodige kennis en leeshulpmiddels tot jou beskikking het jy self jou kind kan help en sodoende spaar julle duisende rande wat julle op ekstra leesklassies sou spandeer het.

Die pakket sluit dievolgende in:

Kinderwerf Leeskursus Vlak 1

Kinderwerf Leeskursus Vlak 2

Tweeklanke plakkaat

Tweeklanke flitskaarte

Langklanke plakkaat

Kombinasieklanke plakkaat

Alfabet vertoonkaarte

Alfabet plakkaat

Alfabet hoof- en kleinlettertjies plakkaat

Druk alles self uit

 

1 review for Volledige leespakket pdf formaat

  1. Chris

    goeie produk

Voeg 'n resensie by

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Gratis nuusbrief

Gaan na Kinderwerf-nuusbrief en kies die Kinderwerf opsie om in te teken op ons gratis algemene nuusbrief.