Beskrywing
Die Bak-en-brou klub se alles in een resepte boek is ‘n versameling resepte, wenke en raad wat op hulle gewilde Facebookgroep (meer as 100 000 likes!) deur die jare gedeel is.
Kry in jou e-boek van 113 bladsy die volgende liplekker resepte
Al die resepte is deur mense op die blad getoets en dit is gekies oor dit smaaklik, en maklik en vinnig is om te maak. Jy hoef nie ‘n bobaas kok te wees om almal te verstom met jou heerlike disse nie!
Kry in jou eboek resepte vir:
Koeke, terte en cupcakes
Ligte maaltye en bykosse
Koekies
Vingerkos
Hoofmaaltye
Padkos idees
Idees vir “High tea”
en lysies en wenke
Resensies
Daar is nog geen resensies nie