bakenbrouklub-500x500

Versameling van Bak-en-brou-klub se resepte boeke (pdf formaat)

R150.00

Produk beskrywing

Die Bak-en-brou klub se alles in een resepte boek is ‘n versameling resepte, wenke en raad wat op hulle gewilde Facebookgroep (meer as 100 000 likes!) deur die jare gedeel is.

Kry in jou e-boek van 113 bladsy die volgende liplekker resepte

Al die resepte is deur mense op die blad getoets en dit is gekies oor dit smaaklik, en maklik en vinnig is om te maak. Jy hoef nie ‘n bobaas kok te wees om almal te verstom met jou heerlike disse nie!

Kry in jou eboek resepte vir:

Koeke, terte en cupcakes

Ligte maaltye en bykosse

Koekies

Vingerkos

Hoofmaaltye

Padkos idees

Idees vir “High tea”

en lysies en wenke

 

 

Resensies

Daar is nog geen resensies nie

Be the first to review “Versameling van Bak-en-brou-klub se resepte boeke (pdf formaat)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Gratis nuusbrief

Gaan na Kinderwerf-nuusbrief en kies die Kinderwerf opsie om in te teken op ons gratis algemene nuusbrief.