Beskrywing
Holderstebolder se TEACHER PLANNER 2024 is nou beskikbaar!
Almal se behoeftes verskil. Is jy moeg gesoek na die ideale dagboek? Bou jou eie!
Vind met aankope die volgende in PDF-formaat IN ENGELS:
Daaglikse beplanning
Maandelikse beplanning
Kommunikasie met ouers
Puntelyste
Afwesighede
Kontrolelyste
Verjaarsdae
Persoonlike inligting
Leerder inligting
EN VELE MEER!
Maandelikse beplanning
Kommunikasie met ouers
Puntelyste
Afwesighede
Kontrolelyste
Verjaarsdae
Persoonlike inligting
Leerder inligting
EN VELE MEER!
Klik hier om ‘n voorbeeld van die DAGBOEK VIR ONDERWYSERS af te laai.
Download a sample of the TEACHER PLANNER here.
Download a sample of the TEACHER PLANNER here.
Hoe werk dit?
Jy sal riglyne saam met jou bestelling ontvang, maar jy kan self kies wat jy in jou dagboek wil hê en wat nie.
1. Kies die voorblad en bladsye wat jy in jou dagboek wil hê.
2. Druk soveel van elke bladsy as wat jy benodig (bv. 4 partytjiebeplanners).
3. Plaas die bladsye in die volgorde wat jy verkies.
4. Ringbind.

Resensies
Daar is nog geen resensies nie