Soet/Suur/Bitter/Sout Plakkaat( druk self uit)

R25.00

kategorieë ,

Beskrywing

Ontvang die soet/suur/bitter/sout plakkaat in jpg formaat. Druk dit self uit in enige grootte wat jy verkies. Let asseblief op dat daar streng kopiereg op al Kinderwerf se produkte is en dat hierdie vir jou privaatgebruik of vir EEN klaskamer alleenlik is. Kontak ons indien jy onseker is oor die gebruik van die produk.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie

Be the first to review “Soet/Suur/Bitter/Sout Plakkaat( druk self uit)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Gratis nuusbrief

Gaan na Kinderwerf-nuusbrief en kies die Kinderwerf opsie om in te teken op ons gratis algemene nuusbrief.