Sale!

Skoolgereedheidsprogram (10 weke)

R150.00

Beskrywing

Maak jou kind speel-speel skoolgereed in slegs 10 weke. Kinderwerf se gewilde skoolgereedheidsprogram bestaan uit prettige aktiwiteite en leerhulpmiddels. Alles wat jy nodig het om jou kind gereed te maak vir Graad 1!

Laai 10 weke se aktiwiteite en leerhulpmiddels af om jou kind skoolgereed (vir graad 1) te maak. Ook ingesluit is ‘n alfabetkaart.
Koste is slegs R35 ‘n week! (vooruitbetaalbaar)

Hierdie is ‘n elektroniese produk en jy sal na betaling ‘n skakel ontvang om dit af te laai.

“My dogter (5) het laasjaar die skoolgereedheidprogram van julle gedoen. Dis wel bietjie n jaar te vroeg vir haar gewees maar ek kon nie glo die groot transformasie wat dit gemaak het nie. Van groot sukkel met haar potlood greep tot inkleur werk het ongelooflik verbeter in die 10 weke kursus. Sy het nou Gr R begin en sy het soveel selfvertroue. Die program was so maklik uit een gesit en dit het meer soos pret gevoel as werk takies. Ek wil net BAIE dankie sê aan Kinderwerf, die program is TOPS!” Charlene Small

Resensies

Daar is nog geen resensies nie

Be the first to review “Skoolgereedheidsprogram (10 weke)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Gratis nuusbrief

Gaan na Kinderwerf-nuusbrief en kies die Kinderwerf opsie om in te teken op ons gratis algemene nuusbrief.