Sale!

Sigwoorde sonder sukkel (PDF-formaat)

R60.00

Beskrywing

LET WEL: Hierdie werkboekie is ook ingesluit in Holderstebolder se Gr. 1, 2 en 3 HUISWERKHULP PAKKETTE.

Sigwoorde is woorde wat kinders moet ONTHOU, nie uitklank soos ander woorde nie. Die woorde word geleer wanneer die kind die woorde herhaaldelik sien. Holderstebolder se Sigwoorde sonder sukkel-werkboekie bestaan uit 250 werkskaarte vir hoë frekwensie sigwoorde in Afrikaans.

Ook beskikbaar in Engels.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie

Be the first to review “Sigwoorde sonder sukkel (PDF-formaat)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Gratis nuusbrief

Gaan na Kinderwerf-nuusbrief en kies die Kinderwerf opsie om in te teken op ons gratis algemene nuusbrief.