Beskrywing
LET WEL: Hierdie werkboekie is ook ingesluit in Holderstebolder se Gr. 1, 2 en 3 HUISWERKHULP PAKKETTE.
Sigwoorde is woorde wat kinders moet ONTHOU, nie uitklank soos ander woorde nie. Die woorde word geleer wanneer die kind die woorde herhaaldelik sien. Holderstebolder se Sight words practice-werkboekie bestaan uit 250 werkskaarte vir hoë frekwensie sigwoorde in Engels.
Ook beskikbaar in Afrikaans.
Resensies
Daar is nog geen resensies nie