Beskrywing
Winskopie!
Ontvang die volgende ses pretpakke wanneer jy hierdie produk aankoop. Meeste pretpakke bestaan uit flitskaarte, aktiwiteite, rympies en werkskaarte en is tussen 15 en 20 bladsye. Die inhoud verskil egter vir elke pretpak.
Die aktiwiteite is geskik vir kinders van ongeveer 3 tot 9 jaar, dus is daar aktiwiteite vir jonger en ouer kinders in elke pretpak.
Die volgende temas word in die pretpakke gedek:
Sintuie
Huise
Troeteldiere
Onder die see
Seisoene: Winter
Bote
Wanneer jy die produk aangekoop het sal jy die skakel na waar jy die produkte kan aflaai ontvang via epos.
Resensies
Daar is nog geen resensies nie