Loebi-stories groenreeks (PDF-formaat)
R175.00
Al die wonderlike, eg Afrikaanse Loebi die draak storietjies is geskryf deur die bekroonde skrywer Martie Preller (skrywer van o.a. die gewilde Babalela-boeke en Balkie wat destyds in Rooi Rose verskyn het).
Hierdie pakket is bestaan uit 12 stories (uitdrukbare weergawe) van die Loebi-aktiwiteitsklub se groenreeks wat oorspronklik geskryf is vir 3-4 jariges. Die stories sal egter geniet word as voorlees stories vir kleuters en graad 2 kinders kan die storietjies gebruik as selflees stories.
Hierdie is ‘n elektroniese/aflaaibare produk.
Resensies
Daar is nog geen resensies nie