Loebi stories geelreeks (PDF-formaat)

R175.00

Al die wonderlike, eg Afrikaanse Loebi die draak storietjies is geskryf deur die bekroonde skrywer Martie Preller (skrywer van o.a. die gewilde Babalela-boeke en Balkie wat destyds in die Rooi Rose verskyn het).

Hierdie stories werk goed vir beginnerlesers / Graad 1’s vir aanvullende lees en bestaan uit 12 stories (uitdrukbare weergawe) van die Loebi-aktiwiteitsklub se geelreeks.

Let asseblief op dat hierdie stories geskik is vir kinders wat reeds redelik goed kan lees.

Dit is natuurlike ook heerlike voorlees stories vir kleuters.

Hierdie is ‘n elektroniese/aflaaibare produk.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie

Be the first to review “Loebi stories geelreeks (PDF-formaat)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Gratis nuusbrief

Gaan na Kinderwerf-nuusbrief en kies die Kinderwerf opsie om in te teken op ons gratis algemene nuusbrief.