Loebi-stories bloureeks

R175.00

Al die wonderlike, eg Afrikaanse Loebi die draak storietjies is geskryf deur die bekroonde skrywer Martie Preller (skrywer van o.a. die gewilde Babalela-boeke en Balkie stories wat destyds in Rooi Rose verskyn het).

Hierdie pakket bestaan uit 12 oulike Loebi stories (uitdrukbare weergawe) van die Loebi-aktiwiteitsklub (blou reeks wat oorsponklik geskryf is vir 4 tot 5 jariges).

Die stories is perfek vir voorlees vir kleuters en sterk lesers van graad 2 en ouer sal dit geniet om dit self te lees.

Hierdie is ‘n elektroniese/aflaaibare produk.

Beskrywing

 

 

Resensies

Daar is nog geen resensies nie

Be the first to review “Loebi-stories bloureeks”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Gratis nuusbrief

Gaan na Kinderwerf-nuusbrief en kies die Kinderwerf opsie om in te teken op ons gratis algemene nuusbrief.