Beskrywing
R175.00
Al die wonderlike, eg Afrikaanse Loebi die draak storietjies is geskryf deur die bekroonde skrywer Martie Preller (skrywer van o.a. die gewilde Babalela-boeke en Balkie wat destyds in die Rooi Rose verskyn het).
Hierdie pakket bestaan uit 12 stories (uitdrukbare weergawe) van die Loebi-aktiwiteitsklub se persreeks wat oorspronklik geskryf is vir 5-7 jariges. Sterk lesers van graad 2 en ouer sal die geniet om die self te lees terwyl dit natuurlik heerlike voorlees stories vir kleuters is.
Hierdie is ‘n elektroniese/aflaaibare produk.
Resensies
Daar is nog geen resensies nie