Loebi stories blou en groenreeks (PDF-formaat)

R250.00

Al die wonderlike, eg Afrikaanse Loebi die draak storietjies is geskryf deur die bekroonde skrywer Martie Preller (skrywer van o.a. die gewilde Babalela-boeke).

Hierdie pakket is saamgestel vir Graad 2 (sterk lesers) en ouer vir aanvullende lees en bestaan uit 24 stories (uitdrukbare weergawe) van die Loebi-aktiwiteitsklub.

NB! Let asseblief op dat die blou boekies wat jy hier kry ook deel vorm van die graad 3 se selfleespakket, dus oorvleuel 12 boekies in pakket 2 en 3.

Hierdie stories werk ook goed as voorlees stories vir kleuters.

Bestaan uit die Groen en Blou reeks boekies.

Hierdie is ‘n elektroniese/aflaaibare produk.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie

Be the first to review “Loebi stories blou en groenreeks (PDF-formaat)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Gratis nuusbrief

Gaan na Kinderwerf-nuusbrief en kies die Kinderwerf opsie om in te teken op ons gratis algemene nuusbrief.