Loebi stories pienkreeks (PDF-formaat) Voorlees stories vir peuters
R175.00
Al die wonderlike, eg Afrikaanse Loebi die draak storietjies is geskryf deur die bekroonde skrywer Martie Preller (skrywer van o.a. die gewilde Babalela-boeke en Balkie stories wat destyds in die Rooi Rose verskyb het).
Hierdie pakket bestaan uit 12 stories wat lekker voorlees boekies vir 1tot 3 jariges is.
Hierdie is ‘n elektroniese/aflaaibare produk.
Resensies
Daar is nog geen resensies nie