Sale!
Loebi beloningskaart
R20.00
Laai die beloningskaart af en druk soveel uit soos wat jy nodig het. Skryf die takies wat jy wil hê jou kleinding moet doen aan die linkerkant, bv. bed opmaak, speelgoed optel, tande borsel, ens. Gee ‘n regmerkie/plakker as beloning as hy/sy die takie voltooi het. Aan die einde van die week kan jy ‘n groter beloning, bv. ‘n sjokolade of ‘n uitstappie gee indien hy/sy genoeg regmerkies/plakkers deur die week gekry het.
WENK: Lamineer en skryf met ‘n witbord koki op die beloningskaart i.p.v. om ‘n klomp uit te druk.
Hierdie is ‘n elektroniese produk.
Resensies
Daar is nog geen resensies nie