Loebi Aktiwiteitsklub voorbeeld Groen reeks 3 – 4 jaar

R0.00

Beskrywing

‘n Voorsmakie van ons immer gewilde Loebi Aktiwiteitsklub pakkette. Die pakkette bestaan uit ‘n storie, daaglikse aktiwiteite, leerhulpmiddels en ‘n luisterstorie. In die gratis voorbeeld kan julle sien hoe ‘n storie, van die daaglikse aktiwiteite en leerhulpmiddels van maand 1 van die ouderdomsgroep lyk.

Die reeks bestaan  uit 5 ouderdomsgroepe:

Pienk 0 – 2 jaar

Geel 2 – 3 jaar

Groen 3 – 4 jaar

Blou 4 – 5 jaar

Pers 5 – 7 jaar (ook ‘n skoolvoorbereidingsreeks)

 

Elke ouderdomsgroep bestaan uit 12 verskillende stories, daaglikse aktiwiteite vir ‘n volle jaar, leerhulpmiddels en ‘n luisterstorie vir elke storieboekie.  Elke storie het ‘n tema wat in pas is met die CAPS kurrikulum wat in SA gevolg word.

 

 

 

 

Resensies

Daar is nog geen resensies nie

Be the first to review “Loebi Aktiwiteitsklub voorbeeld Groen reeks 3 – 4 jaar”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Gratis nuusbrief

Gaan na Kinderwerf-nuusbrief en kies die Kinderwerf opsie om in te teken op ons gratis algemene nuusbrief.