Beskrywing
‘n Voorsmakie van ons immer gewilde Loebi Aktiwiteitsklub pakkette. Die pakkette bestaan uit ‘n storie, daaglikse aktiwiteite, leerhulpmiddels en ‘n luisterstorie. In die gratis voorbeeld kan julle sien hoe ‘n storie, van die daaglikse aktiwiteite en leerhulpmiddels van maand 1 van die ouderdomsgroep lyk.
Die reeks bestaan uit 5 ouderdomsgroepe:
Pienk 0 – 2 jaar
Geel 2 – 3 jaar
Groen 3 – 4 jaar
Blou 4 – 5 jaar
Pers 5 – 7 jaar (ook ‘n skoolvoorbereidingsreeks)
Elke ouderdomsgroep bestaan uit 12 verskillende stories, daaglikse aktiwiteite vir ‘n volle jaar, leerhulpmiddels en ‘n luisterstorie vir elke storieboekie. Elke storie het ‘n tema wat in pas is met die CAPS kurrikulum wat in SA gevolg word.
Daar is verskillende aankoop opsies vir die reeks:
Volle jaar (een ouderdomsgroep)
Resensies
Daar is nog geen resensies nie