Sale!

Jaar se aktiwiteite en stories vir 5 – 7 jarige ouderdomsgroep (pdf formaat) (Loebi persreeks)

R180.00

Beskrywing

Ontvang die hele Loebi leesklub Pers reeks ( 5 – 7 jaar) ouderdomsgroep se leermateriaal! Hierdie help ook vir skoolvoorbereiding vir graad 1.

Hierdie produk is vir selfdruk, jy ontvang dus digitale dokumente.

Ontvang met aankope:

  • Loebi persreeks stories x 12 (uitdrukbare weergawe)
  • Aktiwiteite vir elke dag van die maand. Die aktiwiteite is perfek uitgewerk vir jou kind se ouderdomsgroep en verg net 10-20 minute van jou tyd op ˜n dag. Dus is dit sommer ˜n wonderlike verskoning om kwaliteit tyd met jou kleinding te spandeer, terwyl jy seker maak dat alle aspekte van sy/haar ontwikkeling gedek word.Daar is genoeg vir die hele jaar.
  • Leerhulpmiddels om saam met die aktiwiteite te gebruik, bv. plakkate, flitskaarte en/of werkskaarte
  • ‘n Voorlesing van die storie in MP3-formaat ( vir al 12 storieboekies)

Die Loebi-reeks bestaan uit 12 stories per ouderdomsgroep. Elke ouderdomsgroep is verskillend, dus is daar 60 stories in totaal! Al die wonderlike, eg Afrikaanse Loebi die draak storietjies is geskryf deur die bekroonde skrywer Martie Preller (skrywer van o.a. die gewilde Babalela-boeke).  Elke storie het ‘n tema  in pas met die CAPS kurrikulum wat in SA gevolg word.

Die stories en die aktiwiteite van elke les sentreer om die volgende temas:

Les1: Wie is ek?

Les 2: Huis

Les 3: My familie

Les 4: My omgewing

Les 5: Diere

Les 6: Beroepe

Les7: Feeste

Les 8: Vervoer

Les 9: Plekke

Les10: Speelgoed/Verhoudinge

Les11: Verbeelding/Kreatiwiteit

Les 12: Vaardighede

Die stories en aktiwiteite sentreer elke maand rondom ‘n ander tema.  Aktiwiteite is dus opvoedkundig van aard, wat nie beteken dat dit nie PRET PRET PRET is nie!

Hierdie is ‘n elektroniese/aflaaibare produk.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie

Be the first to review “Jaar se aktiwiteite en stories vir 5 – 7 jarige ouderdomsgroep (pdf formaat) (Loebi persreeks)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may also like…

Gratis nuusbrief

Gaan na Kinderwerf-nuusbrief en kies die Kinderwerf opsie om in te teken op ons gratis algemene nuusbrief.