Sale!

My liggaam plakkaat vir peuters

R30.00 R10.00

Beskrywing

Hierdie My liggaam plakkaat is so ontwerp om vir peuters en jong kleuters te leer van hul lyfies. Aanbevole ouderdom: 0- 4 jaar.

Let asseblief op dat jy hierdie plakkaat in jpg formaat aankoop wat beteken jy ontvang dit as ‘n ‘download’ en druk dit self uit soveel keer as wat jy wil. Hierdie produk is net vir jou persoonlike gebruik of vir gebruik in jou klaskamer. Streng kopiereg geld en dit mag nie gedeel word met ander mense op enige manier sonder skriftelike toestemming van Kinderwerf nie.

Hierdie plakkaat vorm ook deel van die Loebi leesklub vir 0-2 jariges. Indien jy die pakket vir daardie ouderdomsgroep aangekoop het hoef jy nie weer die plakkaat aan te koop nie aangesien dit ingesluit in jou pakket is.

 

 

 

Resensies

Daar is nog geen resensies nie

Be the first to review “My liggaam plakkaat vir peuters”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Gratis nuusbrief

Gaan na Kinderwerf-nuusbrief en kies die Kinderwerf opsie om in te teken op ons gratis algemene nuusbrief.