Lang klanke plakkaat (leesgereedskap) (PDF-formaat)

R20.00

Laai Kinderwerf se lang klanke plakkaat af.

Die lang klanke plakkaat is ideaal om saam met die ander leesgereedskap in Kinderwerf se leeskursus Vlak 1 en 2 te gebruik.

Leesgereedskap is produkte wat ons aanbeveel wat jou kind help lees. Ons stel voor dat jy al die leesgereedskap produkte aankoop en saam in ‘n tassie/flipfile bêre. Haal dit uit wanneer jou kind lees. Dit is wonderlike visuele hulpmiddels om die beginnerlesertjie te help om hulle klanke en letters te onthou.

Hierdie is ‘n elektroniese/aflaaibare produk.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie

Be the first to review “Lang klanke plakkaat (leesgereedskap) (PDF-formaat)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Gratis nuusbrief

Gaan na Kinderwerf-nuusbrief en kies die Kinderwerf opsie om in te teken op ons gratis algemene nuusbrief.