Sale!
Kinderwerf kombinasieklanke plakkaat (leesgereedskap) (PDF-formaat)
R20.00
Laai Kinderwerf se kombinasieklanke plakkaat af.
Die kombinasieklanke plakkaat is ideaal om saam met die ander leesgereedskap in Kinderwerf se leeskursus Vlak 1 en 2 te gebruik.
Leesgereedskap is produkte wat ons aanbeveel wat jou kind help lees. Ons stel voor dat jy al die leesgereedskap produkte aankoop en saam in ‘n tassie/flipfile bêre. Haal dit uit wanneer jou kind lees. Dit is wonderlike visuele hulpmiddels om die beginnerlesertjie te help om hulle klanke en letters te onthou.
Hierdie is ‘n elektroniese/aflaaibare produk.
Resensies
Daar is nog geen resensies nie