Sale!
Kinderwerf Alfabetplakkate hoof- en kleinletters (leesgereedskap) (PDF-formaat)
Original price was: R40.00.R20.00Current price is: R20.00.
Laai Kinderwerf se klein en-hoofletter plakkate af.
Die klein en-hoofletter plakkate vorm deel van die leesgereedskap wat jy saam met Kinderwerf se leeskursus Vlak 2 ontvang.
Leesgereedskap is produkte wat ons aanbeveel wat jou kind help lees. Ons stel voor dat jy al die leesgereedskap produkte aankoop en saam in ‘n tassie/flipfile bêre. Haal dit uit wanneer jou kind lees. Dit is wonderlike hulpmiddels om die beginnerlesertjie te help om hulle klanke en letters te onthou.
Hierdie is ‘n elektroniese/aflaaibare produk.





Resensies
Daar is nog geen resensies nie