alfabetkaarte prent-500x500

Kinderwerf Alfabetkaarte (PDF-formaat)

R15.00

Kinderwerf se prag alfabetkaarte (aflaaibare produk in pdf formaat), met Kinderwerf se pragtige prentjies, is spesifiek ontwerp vir Afrikaanse kinders. Daar word ook voorsiening gemaak vir die verskil in skrif (k, g ) wat by die verskillende provinsies voorkom. Met Kinderwerf se alfabetkaarte maak jy seker dat jou kind 100 % reg is vir skool! Op die REGTE manier! Kry dit as ‘n aflaaibare produk en druk dit uit op enige drukker.

Let asseblief op dat Kinderwerf se alfabetkaarte ook saam met vlak 1 van ons leeskursus gegee word.

 

Resensies

Daar is nog geen resensies nie

Be the first to review “Kinderwerf Alfabetkaarte (PDF-formaat)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Gratis nuusbrief

Gaan na Kinderwerf-nuusbrief en kies die Kinderwerf opsie om in te teken op ons gratis algemene nuusbrief.