Beskrywing
LET WEL: Hierdie pakket is ook ingesluit in Holderstebolder se Gr. 3-7 HUISWERKHULP PAKKETTE.
Holderstebolder se Ken jou tafels!-leerpakket bestaan uit hope leerhulpmiddels vir klaskamer- en individuele gebruik. Alles wat jy nodig het om jou kind te help om die 1x- tot 12x-tafels te bemeester.
Die leerpakket bestaan uit 68 bladsye:
- Plakkate
- Flitskaarte
- Speletjies
- Werkskaarte
- 30 BINGO!-kaarte
Resensies
Daar is nog geen resensies nie