Sale!

i/u Klankeboek

R30.00

Beskrywing

Met hierdie prettige unieke klankeboek sal jou kind nooit weer deurmekaar met die i en u klankies raak nie.

Die mees algemene i en u woorde wat kinders dikwels met mekaar verwar word hier gegee. Hulle leer dan ‘n unieke metode aan om die woorde aan te leer en wat toekomstige verwarring sal voorkom. Met ‘n bietjie kreatiwiteit kan hierdie metode met ander klanke en woorde ook maklik aangepas word.

Hierdie boekie word in pdf formaat gegee wat beteken jy druk dit self uit.

Die volgende klanke word gedek:

blus, bid nul, sluk, rus, ruk,vis, mus, mis, dik, dun

Unieke flitskaarte word vir elke woord gegee asook ‘n gepaardgaande werkwoord vir elke woord.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie

Be the first to review “i/u Klankeboek”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Gratis nuusbrief

Gaan na Kinderwerf-nuusbrief en kies die Kinderwerf opsie om in te teken op ons gratis algemene nuusbrief.