Beskrywing
Is jou kind vanjaar Graad R-7?
Holderstebolder en Kinderwerf het kragte saamgespan om vir julle oulike pakkette saam te stel om te sorg dat jou Gr. 1-kind skoolgereed is en om te help met huiswerk in Graad 1-7.
Gooi hierdie produk in jou mandjie om GRATIS voorbeelde van die pakket te ontvang.
PRODUCTS MARKED WITH * ARE ALSO AVAILABLE IN ENGLISH!GRAAD R
*Kinderwerf skoolgereedheidsprogram @ R250
 GRAAD 1
*Holderstebolder WISKUNDE Getal van die dag-werkboekie Graad 1
*Holderstebolder WISKUNDE Hulpmiddels Graad 1
*Holderstebolder KLANKE-pakket Graad 1
*Holderstebolder HERSIENINGSBOEK Graad 1Â
*Holderstebolder LEER OM TYD TE LEES-pakketÂ
Â
GRAAD 2
*Holderstebolder WISKUNDE Getal van die dag-werkboekie Graad 2
*Holderstebolder LOPENDE SKRIF-pakket Graad 2 & 3
Holderstebolder KLANKE en WOORDE-pakket
*Holderstebolder HERSIENINGSBOEK Graad 2 (Kwartaal 1 & 2)
*Holderstebolder LEER OM TYD TE LEES-pakket
Â
GRAAD 3
*Holderstebolder WISKUNDE Getal van die dag-werkboekie Graad 3
*Holderstebolder LOPENDE SKRIF-pakket Graad 2 & 3
*Holderstebolder KEN JOU TAFELS-pakket
*Holderstebolder LEER OM TYD TE LEES-pakketÂ
Â
GRAAD 4
*Holderstebolder WISKUNDE Getal van die dag-werkboekie Graad 4
Holderstebolder WISKUNDE HERSIENINGSPAKKET Graad 4
Holderstebolder AFRIKAANS HUISTAAL-pakket Graad 4 (Beskikbaar
Jan. 2017, pre-order NOU)
*Holderstebolder KEN JOU TAFELS-pakket
Â
GRAAD 5
*Holderstebolder WISKUNDE Getal van die dag-werkboekie Graad 5
Holderstebolder WISKUNDE HERSIENINGSPAKKET Graad 5
Holderstebolder AFRIKAANS HUISTAAL-pakket Graad 5Â (Beskikbaar Jan. 2017, pre-order NOU)
*Holderstebolder KEN JOU TAFELS-pakket
Â
GRAAD 6
*Holderstebolder WISKUNDE Getal van die dag-werkboekie Graad 6
Holderstebolder AFRIKAANS HUISTAAL-pakket Graad 6 (Beskikbaar
Jan. 2017, pre-order NOU)
*Holderstebolder KEN JOU TAFELS-pakket
Â
GRAAD 7
*Holderstebolder WISKUNDE Getal van die dag-werkboekie Graad 7
Holderstebolder AFRIKAANS HUISTAAL-pakket Graad 7
(Beskikbaar Jan. 2017, pre-order NOU)
*Holderstebolder KEN JOU TAFELS-pakket
Â
Indien jy belangstel om enige van die huiswerkhulp pakkette te koop. Stuur ‘n epos na mail@kinderwerf.co.za
Resensies
Daar is nog geen resensies nie