Huiswerkhulp:

R0.00

Laai gratis voorbeelde van Holderstebolder se huiswerkhulp pakkette vir graad 1-7 af. Ingesluit is voorbeelde van :

Getal van die dag werksboeke

Voorbeeld van die Graad 2 werkboek

Graad 3 Skrif voorbeelde

Graad 4 Wiskunde hersieningspakket

Graad 5 Wiskunde pakket voorbeelde

Bestel die pakket via epos mail@kinderwerf.co.za

kategorieë

Beskrywing

Is jou kind vanjaar Graad R-7?

Holderstebolder en Kinderwerf het kragte saamgespan om vir julle oulike pakkette saam te stel om te sorg dat jou Gr. 1-kind skoolgereed is en om te help met huiswerk in Graad 1-7.

Gooi hierdie produk in jou mandjie om GRATIS voorbeelde van die pakket te ontvang.

PRODUCTS MARKED WITH * ARE ALSO AVAILABLE IN ENGLISH!GRAAD R

*Kinderwerf skoolgereedheidsprogram @ R250

 GRAAD 1

-pakket R350:

*Holderstebolder WISKUNDE Getal van die dag-werkboekie Graad 1

*Holderstebolder WISKUNDE Hulpmiddels Graad 1

*Holderstebolder KLANKE-pakket Graad 1

*Holderstebolder HERSIENINGSBOEK Graad 1 

*Holderstebolder LEER OM TYD TE LEES-pakket 

 

GRAAD 2

-pakket R300:

*Holderstebolder WISKUNDE Getal van die dag-werkboekie Graad 2

*Holderstebolder LOPENDE SKRIF-pakket Graad 2 & 3

Holderstebolder KLANKE en WOORDE-pakket

*Holderstebolder HERSIENINGSBOEK Graad 2 (Kwartaal 1 & 2)

*Holderstebolder LEER OM TYD TE LEES-pakket

 

GRAAD 3

-pakket R300:

*Holderstebolder WISKUNDE Getal van die dag-werkboekie Graad 3

*Holderstebolder LOPENDE SKRIF-pakket Graad 2 & 3

*Holderstebolder KEN JOU TAFELS-pakket

*Holderstebolder LEER OM TYD TE LEES-pakket 

 

GRAAD 4

-pakket :

*Holderstebolder WISKUNDE Getal van die dag-werkboekie Graad 4

Holderstebolder WISKUNDE HERSIENINGSPAKKET Graad 4

Holderstebolder AFRIKAANS HUISTAAL-pakket Graad 4 (Beskikbaar

einde

Jan. 2017, pre-order NOU)

*Holderstebolder KEN JOU TAFELS-pakket

 

GRAAD 5

– R500:

*Holderstebolder WISKUNDE Getal van die dag-werkboekie Graad 5

Holderstebolder WISKUNDE HERSIENINGSPAKKET Graad 5

Holderstebolder AFRIKAANS HUISTAAL-pakket Graad 5 (Beskikbaar Jan. 2017, pre-order NOU)

*Holderstebolder KEN JOU TAFELS-pakket

 

GRAAD 6

– R350:

*Holderstebolder WISKUNDE Getal van die dag-werkboekie Graad 6

Holderstebolder AFRIKAANS HUISTAAL-pakket Graad 6 (Beskikbaar

einde

Jan. 2017, pre-order NOU)

*Holderstebolder KEN JOU TAFELS-pakket

 

GRAAD 7

– R350:

*Holderstebolder WISKUNDE Getal van die dag-werkboekie Graad 7

Holderstebolder AFRIKAANS HUISTAAL-pakket Graad 7

(Beskikbaar Jan. 2017, pre-order NOU)

*Holderstebolder KEN JOU TAFELS-pakket

 

Indien jy belangstel om enige van die huiswerkhulp pakkette te koop. Stuur ‘n epos na mail@kinderwerf.co.za

 

Resensies

Daar is nog geen resensies nie

Be the first to review “Huiswerkhulp:”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Gratis nuusbrief

Gaan na Kinderwerf-nuusbrief en kies die Kinderwerf opsie om in te teken op ons gratis algemene nuusbrief.