Beskrywing
PLAKKATE PAKKET: IDIOME
Ontvang Holderstebolder se IDIOME plakkate in PDF-formaat. Die plakkate kan A4- of A3-grootte gedruk word en kan gebruik word vir Huistaal en/of EAT.
Daar is 20 plakkate met Afrikaanse idiomatiese uitdrukkings ingesluit in die pakket.
Resensies
Daar is nog geen resensies nie