Grondslagfase woordeboekie / Foundation Phase Dictionary (PDF formaat)

R100.00

Beskrywing

LET WEL: Hierdie boekie is ook ingesluit in Holderstebolder se Gr. 1, 2 en 3 HUISWERKHULP PAKKETTE.

‘n Woordeboekie met spel- en sigwoorde om leerders in graad 1-3 te help met spelling, skryfwerk en lees. Met spasie om elke woordlys aan te vul. Die woordeboekie bestaan uit twee bladsye vir elke letter van die alfabet (een bladsy Afrikaans & een bladsy Engels). Ook fantasties vir Eerste Addisionele Taal. Ons beveel aan dat die boekie as ‘n A5-grootte ‘booklet’ gedruk word.

A dictionary with spelling and sight words to help learners in grade 1-3 improve their spelling, writing and reading. With space to supplement each word list. The dictionary consists of two pages per letter of the alphabet (one page Afrikaans & one page English). Great for First Additional Language as well. We recommend printing as an A5 booklet.

Klik hier om ‘n voorbeeld van die boekie af te laai

Resensies

Daar is nog geen resensies nie

Be the first to review “Grondslagfase woordeboekie / Foundation Phase Dictionary (PDF formaat)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Gratis nuusbrief

Gaan na Kinderwerf-nuusbrief en kies die Kinderwerf opsie om in te teken op ons gratis algemene nuusbrief.