Beskrywing
LET WEL:
- Hierdie boekies is ook ingesluit in Holderstebolder se Gr. 1-7 HUISWERKHULP PAKKETTE.
- Die voorbeeld in die prentjie is vir Gr. 2.
Holderstebolder se Getal van die dag–werkboekies is ideaal vir hersiening en verryking.
- Gr. 1-3 se boekies bestaan uit 40+ bladsye.
- Gr. 4-7 se boekies bestaan uit 50+ bladsye.
- Antwoordboekies ingesluit.
Ontvang met aankope die werkboekie in PDF formaat in Afrikaans en Engels.
Die antwoordboekie is dieselfde vir Afr. en Eng.
Resensies
Daar is nog geen resensies nie