Graad 5 Getal van die dag | Number of the day (PDF-formaat)

R60.00

Beskrywing

LET WEL:
  • Hierdie boekies is ook ingesluit in Holderstebolder se Gr. 1-7 HUISWERKHULP PAKKETTE.
  • Die voorbeeld in die prentjie is vir Gr. 2.
Holderstebolder se Getal van die dagwerkboekies is ideaal vir hersiening en verryking.
  • Gr. 1-3 se boekies bestaan uit 40+ bladsye.
  • Gr. 4-7 se boekies bestaan uit 50+ bladsye.
  • Antwoordboekies ingesluit.
Ontvang met aankope die werkboekie in PDF formaat in Afrikaans en Engels.
Die antwoordboekie is dieselfde vir Afr. en Eng.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie

Be the first to review “Graad 5 Getal van die dag | Number of the day (PDF-formaat)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Gratis nuusbrief

Gaan na Kinderwerf-nuusbrief en kies die Kinderwerf opsie om in te teken op ons gratis algemene nuusbrief.