Beskrywing
Ontvang Holderstebolder se Graad 4 Huiswerkhulppakket in AFRIKAANS.
Die Graad 4-pakket sluit die volgende produkte in:
GRAAD 4
*Holderstebolder WISKUNDE Getal van die dag-werkboekie Graad 4 @ R60
Holderstebolder WISKUNDE HERSIENINGSPAKKET Graad 4 @ R100
Holderstebolder AFRIKAANS HUISTAAL-pakket Graad 4 @ R150
*Holderstebolder KEN JOU TAFELS-pakket @ R150
*Tafelmatjie/Plekmatjie Gr. 4 @ R50
Woord van die dag-werkboekie Graad 4 @ R100