Beskrywing
Ontvang Holderstebolder se Graad 2 Huiswerkhulppakket in ENGELS.
Die Graad 2-pakket sluit die volgende produkte in:
GRAAD 2
*Holderstebolder WISKUNDE Getal van die dag-werkboekie Graad 2 @ R60
*Holderstebolder LOPENDE SKRIF-pakket Graad 2 & 3 @ R100
Holderstebolder KLANKE en WOORDE-pakket @ R50
*Holderstebolder Sigwoorde sonder sukkel-werkboekie Graad 1-3 @ R150
*Holderstebolder HERSIENINGSBOEK Graad 2 (Kwartaal 1 & 2) @ R50
*Holderstebolder LEER OM TYD TE LEES-pakket @ R60
*Tafelmatjie/Plekmatjie Gr. 2 @ R50
*Grondslagfase Woordeboek/Dictionary Gr. 1-3 @ R100
Resensies
Daar is nog geen resensies nie