Beskrywing
Hou die kleinspan besig vir ure met die unieke prettige diere pretpak wat julle self uitdruk.
Hierdie pretpak bestaan uit die volgende:
Diereraaisels
Kaartspeletjies
Maskers
“Teken saam”
Verbind die kolle
Bou ‘n pou
Die drie varkies vingerpoppies en huisies
Hier is ‘n paar voorbeelde uit die pretpak:






Resensies
Daar is nog geen resensies nie