Sale!

Boekie vir Pappa VADERSDAG | FATHER’S DAY Booklet (PDF formaat)

R50.00

Beskrywing

Oulike aktiwiteitsboekie om vir Pappa in te vul en te versier vir Vadersdag. Hierdie boekies sal enige pa se hart laat smelt. Ontvang die boekie in PDF-formaat in Afrikaans en Engels.

WENKE:
  • Ons voorstel is om die boekie twee bladsye op een uit te druk en dan in die helfte te sny en vas te kram, dan maak julle ‘n A5-grootte boekie.
  • Druk bladsy 1 en 2 op kleurpapier om ‘n mooi voor en agterblad te maak.
  • Plak ‘n strook kleurvolle ‘washi tape’ oor die staples.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie

Be the first to review “Boekie vir Pappa VADERSDAG | FATHER’S DAY Booklet (PDF formaat)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Gratis nuusbrief

Gaan na Kinderwerf-nuusbrief en kies die Kinderwerf opsie om in te teken op ons gratis algemene nuusbrief.