Beskrywing
Die Bak-en-brou-klub se handige e-boek met resepte spesiaal vir die kleinspan vir speel en leer bevat o.a. resepte vir:
*speelklei
* bakkersklei
* pofferige verf
* vingerverf
* stoepverf
* gesigverf
* borrels
* slym
* ghloep
* onsigbare ink
* verkeerslig ysies
* gekleurde roosterbrood
* vormpie jellie
EN MEER!!!
Hierdie is ‘n elektroniese/aflaaibare produk.
Resensies
Daar is nog geen resensies nie