Beskrywing
Met hierdie prettige CD leer jou 4 tot 6 jarige kleinding die alfabet en syfers 1-10 ken.
Die inhoud van die CD kan tuis uitgedruk word en bestaan uit:
• Alfabet en syfersvertoonkaart (plakkaat)
• Lees-en-skryf-werkskaarte
• Alfabet inkleurboek
• Alfabet en syfers flitskaarte
Vind die CD vir aankope van die gratis voorbeeld hier.
Resensies
Daar is nog geen resensies nie