Sale!
2D en 3D vorms flitskaarte (PDF-formaat)
Original price was: R20.00.R10.00Current price is: R10.00.
Kinderwerf se vorms flitskaarte is ‘n ideale leerhulpmiddel om jou kind te leer van 2D en 3D vorms.
Laai die volgende vorms flitskaarte af:
- sirkel
- driehoek
- vierkant
- diamant
- ovaal
- reghoek
- kubus
- silinder
- sfeer
- reghoekige prisma
- driehoekige prisma
- piramide
- keël
Hierdie is ‘n elektroniese/aflaaibare produk.





Resensies
Daar is nog geen resensies nie