Beskrywing
Holderstebolder se Dagboek vir Mammas 2022 is nou beskikbaar!
Almal se behoeftes verskil. Is jy moeg gesoek na die ideale dagboek? Bou jou eie!
Vind met aankope die volgende in PDF-formaat IN ENGELS:
Daaglikse beplanning
Weeklikse beplanning
Maandelikse beplanning
Verjaarsdae
Maaltydbeplanner & inkopielys
Belangrike kontakte
Beloningskaart
Boekelys
Partytjiebeplanner
Studierooster vir eksamentyd
EN VELE MEER!
Weeklikse beplanning
Maandelikse beplanning
Verjaarsdae
Maaltydbeplanner & inkopielys
Belangrike kontakte
Beloningskaart
Boekelys
Partytjiebeplanner
Studierooster vir eksamentyd
EN VELE MEER!
Klik hier om ‘n voorbeeld van die DAGBOEK VIR MAMMAS af te laai.
Download a sample of the MOM PLANNER here.
Download a sample of the MOM PLANNER here.
Hoe werk dit?
Jy sal riglyne saam met jou bestelling ontvang, maar jy kan self kies wat jy in jou dagboek wil hê en wat nie.
1. Kies die voorblad en bladsye wat jy in jou dagboek wil hê.
2. Druk soveel van elke bladsy as wat jy benodig (bv. 4 partytjiebeplanners).
3. Plaas die bladsye in die volgorde wat jy verkies.
4. Ringbind.

Resensies
Daar is nog geen resensies nie