2020 Kalender vir kleuters

R100.00

Beskrywing

Unieke 2020 jaarkalender vir kleuters

Leer jou kind maklik die maande van die jaar en dae van die week met Kinderwerf se pragtige kleurvolle 2020 kalender. Elke maand het ‘n simbool en ‘n unieke rympie. Elke dag van die week het ook ‘n simbool, wat dit maklik maak vir kleuters om die maande en dae te leer. Ontvang saam met jou kalender instruksies van hoe om dit te gebruik, maande van die jaar en dae van die week paskaarte.

Ontvang ook prentjies wat jy kan uitprint en gebruik as plakkers om belangrike dae soos verjaarsdae aan te dui. Die prentjies is ook handig om jou kind te help om die konsepte van gister, vandag en môre aan te leer. Gebruik dit ook om die slapies te tel.

Met aankope kry jy toegang tot die kalender in digitale formaat. Jy kry ook ‘n lisensie om die kalender vir jou eie privaatgebruik uit te druk en te gebruik. Indien jy dit vir ‘n vriendin ook wil uitdruk moet jy die produk weer aankoop. Skole wat dit vir meer as een klas wil gebruik is welkom om ons te kontak vir ‘n gebruikerslisensie.

 

 

Resensies

Daar is nog geen resensies nie

Be the first to review “2020 Kalender vir kleuters”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Gratis nuusbrief

Gaan na Kinderwerf-nuusbrief en kies die Kinderwerf opsie om in te teken op ons gratis algemene nuusbrief.