2020 Dagboek vir Onderwysers

R150.00

Beskrywing

Holderstebolder se Dagboek vir Onderwysers 2020
Almal se behoeftes verskil.
Is jy moeg gesoek na die ideale dagboek?
Bou jou eie!
Vind met aankope die volgende in PDF formaat:
 Daaglikse beplanning
Maandelikse beplanning
Kommunikasie met ouers
Puntelyste
Afwesighede
Kontrolelyste
Verjaarsdae
Persoonlike inligting
Leerder inligting
EN VELE MEER!
Hoe werk dit?
1. Kies die voorblad en bladsye wat jy in jou dagboek wil hê.
2. Druk soveel van elke bladsy as wat jy benodig (bv. 4 partytjiebeplanners).
3. Plaas die bladsye in die volgorde wat jy verkies.
4. Ringbind.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie

Be the first to review “2020 Dagboek vir Onderwysers”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Gratis nuusbrief

Gaan na Kinderwerf-nuusbrief en kies die Kinderwerf opsie om in te teken op ons gratis algemene nuusbrief.